Vlug na Lisabon

En toe verloop dinge nie volgens plan nie. Ons eerste keer met SAL via Accra in Ghana,waar ons moes oorstap na TAP. Die Porras het hulle tye verander en blykbaar nie die ander rederye laat weet nie. Toe ons land styg hulle op en ons is gestrand in Accra. Gelukkig her die lughawe maatskappy ons in ‘n luukse hotel ingeboek an ons vlug her skeduleer vir moreaand. Nou gaan ons slaap.

2 thoughts on “Vlug na Lisabon”

Leave a comment