Lisabon 20 April

So land ons toe vanoggend 06:10 plaaslike tyd met TAP op Lisabonlughawe nadat ons twee date in Accra Ghana gebaklei en gestoei get on plek op ‘n vloegtuig the kry. Met die oppenhoud in Ghana her ons natuurlik all ons besprekings verbeur en moes  ons dus ander plek soek teen dubbel die prys.

Ons was vanmiddag by die groot  katedraal on ons pelgrimspaspoorte te laat stempel.IMG_20170420_123939

Dit is waar ons Camino begin.

Leave a comment